
He loves he's bed and toys.
2018

Getting comfortable.

Ready for bed.
2018

Sleeping on mommy's chair on the deck.
2018

On he's own chair in the garden.
2018

He is very lovable, intelligent and well behaved.

Waghondjies
Ek is hier en ma is hier, Ons twee lê op baas se baadjie. Wie is jy? Kom, loop verby, anders word ons knor `n daadjie - kry jou bene dalk `n hap, kry jou broekspyp dalk `n gaatjie! Mooipraat? Nee, ons ken jou nie; weg jou hand, en raak ons nie!

"Oppas!" het die baas gesê,
"tot ek weer kom, hier bly lê!"
Op ons pootjies lê ons kop,
maar ons hou jou darem dop;
toe-oog lê ons op die baadjie,
maar ons loer nog deur `n gaatjie -
één oor plat, en één oor op,
pas-op!
Deur Jan F.E. Cilliers



He loves he's snake.
2019

He's and adult now.
2019
2019

Erik.
TOKELOSHE ©
No comments:
Post a Comment