1.1.01

Nuwejaarsdag, 2001


Ons was Nuwejaarsdag Kananaskis toe, ons het weer gaan kyk na die gevriesde Elbow waterval, dit was nog mooier as verlede jaar. Dit lyk soos stalgiete.
Daar was baie sledders en mense het weer op die meer geskaats, ons het ongelukkig ons sled en skaatse vergeet.

Tokeleshe

No comments: