20.2.99

V.S.A. en Waterton , 20.2.1999


Ons het vir die dag Montana ,V.S.A toe gery om “Landed Immigrants” te word. Dit was ons twee se eerste besoek aan die V.S.A. Mnr. Tokeloshe was al daar met besigheid. In Montana het ons na ‘n glêtser gaan kyk en in diep sneeu geloop. Terug in Kanada het ons by Waterton langs terug gery, die wind het koud gewaai, maar veral die meer was mooi.



Die sneeu was baie diep en party plekke was toe. Die Prince of Wales Hotel by die meer lyk fantasties. Ons het al langs die Rockies terug gery en oliebore en elektriseteit opwekker wind-pompe gesien.




The Hotel is one of the most photographed in the world . Glacier en Wateton Lake is Bioshepre reserves and was declared World Heritage sites in 1895.”



Tokeloshe ©

No comments: