20.2.00

Gevriesde Borrels

Die naweek was weer heerlike weer. Ons het Saterdag Kananaski’s toe gegaan. Blykbaar is daar maar 35 bere in K’country en so 50 in Banff. Ons het lekker ge”sled” en gebraai terwyl ons in die son gesit en sleg wees. Ons het gaan yskaats op die meer, die ys was so skoon, ‘n mens kon gevriesde lug-borrels in die ys sien. Party was ‘n voet wyd, dit was pragtig.

Tokeloshe

No comments: