21.6.98

Barakke

Ons het ‘n tweede-handse groen Chrysler Intrepid gekoop.
Ons eerste kar met die stierwiel aan die linkerkant en Bells & Whistles soos automatiese vensters, automatiese ratte, alarmpies, ‘Airbags” en natuurlik sy eie
muurprop.

Ons bly 6 weke in die Curries Barakke. Meneer Tokeloshe gaan Philadelphia, VSA toe.
Ek en my seun kyk TV en vaar die biblioteke in. Dit is warm en ons kry haël.

Daar is soveel nuwe Tydskrifte om te lees soos "Family Circle", "Chatelaine", "Red Book", ens.

Tokeloshe ©

No comments: