7.7.00

Elbow Valle

Ons het nog ‘n pragtige dag gehad, waar ons vir my skoonouers Bragg creek gewys het, die Elbow Valle, canyon, ens. Ons het gebraai en die manne het weer lyn nat gemaak. My skoon Pa het fotos geneem van die “Stampede Breakfast” by ons Safeway. Daar was gratis perde-karre, ‘n spring-kasteel, ballonne, ens. vir die kinders.

No comments: